Category: General News | Author: CaravanParks.com | Date posted: | Impressions: 81827 6901
2017/2018 Kamp en Leef Gids is nou beskikbaar as ‘n harde kopie - R100.00
Kamp & Leef is Suider-Afrika se No.1 Jaarlikse Kampeer Gids. ‘n Baie gewilde en omvattende 200 bladsy A4 gids, gevul met meer as 1550 oorde in Suid-Afrika, Kruger Nasionale Park, Namibië, Botswana, Zimbabwe, Mosambiek, Lesotho en Swaziland.
In die Kamp & Leef Gids
Meer oorde as in die 2016/2017 uitgawe
Idiaal vir motorwoonwaens en 4x4 toere
Omvattende oord inskrywings met foto’s, kaarte, kampeer simbole, GPS en kontak besonderhede.
Provinsiale kaarte met ruitekaart verwysings vir oorde en handelaars.
Nuwe Oord Gradering resultate en informasie vir Oorde
Om jou kopie te bestel klik op die onderstaande skakil